OAKLANE COTTAGE
Guest Reviews
Home   :   Rates & General Information   :   Directions   :   Enquiries & Bookings  :   Navrae & Besprekings
27/01/2007
Lina Visser van Bloemfontein
“Pragtige plekkie – n Gepaste naam kan wees Die Nessie – dis lekker snoesig en laat jou tuis voel.“

10/02/2007
Qually family from Queensland, Australia
“We had a lovely stay – Thank you, you keep the place beautifully clean. Thanks for making us feel comfortable + welcome.

25/02/2007
Declan,Leila,Liam & Liesl from Cape Town
”What a great place. Clean, neat and very comfortable. We will certainly spread the word…”

03/03/2007
Lucinda Fouche van Somerset West
“Baie netjies. Het wonderlik geslaap! Dankie”

11/03/2007
Lana Pretorius & Frikkie Kukkuk van Worcester
“Ons het baie lekker gebly. Sal definitief in die toekoms weer kom en vir almal vertel van die oulike plekkie. Baie Dankie.“

25/03/2007
Michelle, Sharon, Gavin & Scott from Cape Town
“What a lovely place! Very neat & clean and had everything we needed. Very centrally positioned too. Will be back.”

30/03/2007
Grizelle & William Sedeman
“Het baie lekker gebly. Kom beslis weer“

14/04/2007
Japie en Renzia Julie van Klawer
“Is baie beindruk met plekkie. Dit is so netjies en modern. Sal beslis weer kom en vir ander vertel.”

25/05/2007
Roux en Jany van Zyl van Konghaas
“Baie beindruk met die plekkie. Lekker geslaap en heel gemaklik gevoel, veral die DSTV vir die kinders.“

17/08/2007
Johann & Amilda Coetzer van Oranjemund, Namibia
“Ons bly altyd baie lekker by julle. Ons sien julle weer. Julle plekkie is altyd baie netjies.”

26/08/2007
G Kemp van Humansdorp
“Netjies en gerieflik. Het heerlik gerus.”

13/01/2008
Dirk, Magdaleen & Erica Brink van Pretoria–Noord
“Baie dankie vir die gebruik van die mooi huisie wat werklik n gevoel van n tuiste by ons wakker gemaak het. Sien vir julle weer.“

19/01/2008
Jerry, Aubrecia & Zachary Arendse van Kaapstad
“Baie netjies en gerieflik. Kom beslis weer.”

06/04/2008
Ferdie & Marzha van Moorreesburg
“Dankie vir die “cosy” plekkie se gebruik. Pragtig skoon en netjies.”

21/04/2008
Hester Landsberg van Centurion
“Home away from home“ – Mense wat nog nie hier gebly het nie, kan maar net droom van so n rustige tuiste. Dankie vir die warm ontvangs.”

02/05/2008
Richard en Charlene van Kaapstad
“Beslis sal ons weer n draai maak. Ons het dit so geniet. Die plekkie was in munt kondisie“

25/07/2008
Rona, Rosetta, Rachel en Christine van Beaufort-Wes.
“Wonderlike tuiste. Woning voel soos ons eie. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het lekker gerus en kom beslis weer.“


08/08/2008
Tokashi Osada from Japan
“Excellent. Hope to come back and stay longer in the future.“

19/10/2008
Debora Bruwer van Uppington
“Baie dankie vir hierdie lieflike,skoon en netjiese plek. Dit voel regtig soos jou eie huis. Baie dankie vir al jou gasvryheid.“

19/12/2008
Letitia Grobler
“Baie dankie vir n pragtig, skoon en netjiese tuiste. Dit was werklik n plesier en sal definitief aanbeveel word.“

21/02/2009
Shawn & Evelyn Scanlen van Vredendal
“Pragtige plek. Baie moeite gedoen en laat mens werklik tuis voel. Sal dit beslis aanbeveel.“

01/03/2009
Resia Rene’ & Brendon Benade
“The cottage offered us comfortable, cool and affordable accommodation in your heat wave conditions. Many thanks for such a well kept and spotless cottage.”

14/03/2009
Kevin Meyer
“I am impressed by the warm and stunning reception of Elicia. “

22/03/2009
Mona, Lynette & Jenny from Cape Town “Thank you, very peaceful nights sleep - love the place. We will definitely be back.”

30/03/2009
Lindi & Steven
“Thanks for a very wonderful stay. It was a great getaway.”

11/04/2009
Herman, Madelise, Leandi, Jacques & Jacobaankie vir n wonderlike verblyf plekkie. Sal beslis aanbeveel word! Baie dankie, dit was great.”

15/10/2009
Donald, Hilda & Donald Jnr.
“Simply the best!! Expect us back.”

01/11/2009
Mercia en gesin
“Baie dankie vir skoon en netjiese plek. Voel baie tuis. Sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie ook vir die gasvryheid.”

7/11/2009
Judy Meintjies en gesin
“Fantasties – Kom weer“

17/12/2009
Thys & Rene’ Walters van Noordwes Provinsie
“Baie dankie vir n heerlike “huis” ervaring. Ons het dit baie geniet en kom beslis weer.“

25/12/2009
Marietjie Botha van Virginia, Vrystaat
“Pragtig, gerieflik en n plesier om na n dag se hitte n lieflike koel rusplek te vind. Baie,baie dankie.”

09/01/2010
Paolo & Dee Dighero from Viareggio, Italy
“A well planned and extremely comfortable cottage. Just what we needed after traveling so far!”

20/01/2010
Donald & Hilda Augustus
“Gerieflik en privaat.“

01/02/2010
Wild & Muller families
“Thank you for a lovely, comfortable stay.”

06/02/2010
Wayne, Sunette, Nicol, Marli, Jannie
“Baie lekker gebly, Dankie“

14/02/2010
Debbie & Rob Koster from Cape Town
“A very comfortable and pleasant place to stay. Thank you.”

18/02/2010
Proimos family
“Well maintained & organized. We had a pleasant stay. Thank you.”

20/02/2010
Ivonia & Daniel van Weskus
“Pragtige, netjiese, ten volle toegeruste nessie. Rustig en privaat. Het baie lekker gerus! Sal weer wil kom, maar een nag is hopeloos te min!! Baie dankie Elicia, ons het dit baie geniet.“

06/03/2010
Lewies Botha & Karen
“Baie dankie, baie gerieflik. Like the attention to detail - Keep it up!”

07/03/2010
Frans, Loen, Jaco, Joane, Johan, Carine
“Baie lekker gebly en jou plekkie is pragtig en baie netjies“

08/03/2010
Marita & Lowina du Plessis
“Pragtig, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly in n rustige omgewing. Baie dankie.“

12/03/2010
Mercia en gesin van Vanderbyilpark
“Baie dankie vir julle pragtige, netjiese en fantastiese plek! Het die verblyf baie geniet. Baie dankie ook vir julle gasvryheid en ek sal Oaklane Cottage beslis aanbeveel.“

21/03/2010
Ian Robertson & family
“Excellent, clean accommodation“

22/03/2010
Ivo, Sofie & Vincke Martha van Eynde from Antwerpen, België
“Woning is netjies en verblyf aangenaam“

05/04/2010
Pieter & Marlene van der Linde van Centurion
“Lekker gesellige plek“

17/04/2010
Ammadene, Debra & Ju-Anne van Centurion
“Aangename verrassing. Kom definitief terug.“

15/05/2010
Juan & Dinkie Verster en familie van Windhoek
“Al vyf van ons kon heeltemal gerieflik hier bly. Dit was regtig soos ons eie huis. Baie dankie. Ons sal die woord versprei en weer kom.“

21/05/2010
Marius & Shelise
“Wat n stunning plek. Ons het regtig die tyd in Wellington geniet. Ons het tuis gevoel en sal beslis weer terug kom. Dankie vir n lekker naweek. Sien gou weer.“

15/06/2010
Marilyn, Earl & Erin
“Lieflike, skoon en netjiese plekkie. Baie lekker gebly en kinders het DSTV en toere deur omgewing geniet. Dankie vir vriendelike ontvangs en gasvryheid.“

22/08/2010
Susanne, Cobus & Anita Grebe
“Lekker gebly. Alles netjies en skoon“

03/10/2010
Donald & Hilda
“Thanks for a comfortable stay. Still the best in Wellington.“

07/10/2010
Chris & Sandra Heystek van Perth, Australia.
“Baie lekker gebly. Stil en rustig en sal defnitief weer kom kuier. Dankie 1000!“

10/10/2010
Kosie & Retha Esterhuyse van Oudtshoorn.
“Baie lekker gebly in n veilige, rustige omgewing“

12/10/2010
Erika & Elizma le Roux van Port Elizabeth.
“Ons het verskriklik lekker gebly en was baie beindruk.“

01/11/2010
Jo-Ann, Herman, Marie Scholtz.
“Baie dankie vir n wonderlike verblyf. Sal dit sonder huiwering vir almal aanbeveel.“

04/11/2010
Leonie, Samantha, Lydia & Tania
“Dit was n groot plesier om hier te bly en as ons weer Wes-Kaap toe kom, sal ons verseker weer hier bly.“

22/12/2010
Jan, Eileen & Wesley
“Thanks for a wonderfull stay. Your place is the best(all the amenities for a housewife). Will definetely recommend to other travellers.“

30/01/2011
Marten & Kathy Hiemstra & family from Richards Bay.
“A lovely place to stay“

06/03/2011
Francois & Wena le Roux
“Die hand van n baie netjiese, praktiese vrou is duidelik waarneembaar in die oulike toegeruste plekkie. Ons verblyf was baie aangenaam.

25/03/2011
Maritze & Breedzkes
“Baie Goed. Hoogs aanbeveelbaar.“

29/03/2011
Bill & Carole Wright from Ireland.
“Ideal accommodation. So good we had to return again to spend our last week before returning to the UK. Great hosts. Looking forward to our next visit.“




Please use the link below to make reservation enquiries or for more information and pricing
Enquiries & Bookings           Navrae & Besprekings